top of page
1891 - 1996
Scroll af tot onder om by die begin te kom
Search
OuBokRugby
Mar 8, 202119 min read
1965 - Die Springbokke verloor sewe uit agt toetse
Die jaar 1965 was in vele opsigte kontroversieel vir die Springbokke en meestal negatief. Om by te voeg tot die titel hierbo het Suid...
1,2190
OuBokRugby
Mar 3, 20215 min read
1965 - Kort toer na Britanje onsuksesvol
Die Springbokke het op 'n kort toer na Britanje vertrek as voorbereiding vir die groot toer later in 1965 na Australië en Nieu Seeland....
4230
OuBokRugby
Mar 1, 20213 min read
1964 - SARR se 75 jaar Jubileum Feesvieringe
Die Suid Afrikaanse Rugby Raad wou die 75 jarige bestaan in 1964 vier met 'n reeks wedstryde wat internasionale spelers sou insluit. Daar...
7792
OuBokRugby
Feb 27, 20215 min read
1964 - Frankryk skok die Bokke
Die Franse het net een toets op hulle kort toer deur Suid Afrika gespeel en dit nie op een van die gewone toets velde nie, maar op...
5460
OuBokRugby
Feb 22, 20215 min read
1964 - Wallis kom haal 'n loesing
Wallis het hulle eerste oorsese toer na Suid Afrika onderneem as deel van die Suid Afrikaanse Rugby Raad se Jubilium Fees-Vieringe in Mei...
3230
OuBokRugby
Jan 29, 202115 min read
1963 - Australië se vierde toer na Suid Afrika
1963 was die jaar dat die springbok embleem verander is om te "pronk". Die idee het gekom van Dr. Danie Craven omdat hy nie daarvan gehou...
8960
OuBokRugby
Jan 17, 202115 min read
1962 - Britse Leeu Toer na Suid Afrika
Die Britse Leeus onder leiding van Arthur Smith het groot belangstelling gelok op hulle toer deur Suid Afrika in 1962. Alhoewel die...
8450
OuBokRugby
Jan 13, 20215 min read
1961 - Australië in Suid Afrika
Dit was die eerste kort toer deur Australië na Suid Afrika. Daar was net 15 spelers gebruik deur Suid Afrika vir altwee toetse. Dit was...
2150
OuBokRugby
Jan 11, 20214 min read
1961 - Ierland se kort toer
Die Springbokke en Ierland het net een toets gespeel op die kort toer deur Ierland in Suid Afrika vroeg in 1961. Die Springbokke was...
4320
OuBokRugby
Dec 10, 202014 min read
1960-61 - Die toer na Britanje en Frankryk was uiters geslaagd en suksesvol
Om net 1 uit 34 wedstryde op so 'n toer te verloor, insluitende vyf toetse wil gedoen wees. Wat meer is, as mens na die uitslae kyk is...
8072
OuBokRugby
Dec 1, 202015 min read
1960 - Vier jaar gelede se reeks nederlaag in Nieu Seeland moes gewreek word.
Deur die jare vanaf 1921 het die Springbokke en die All Blacks sake op die rugbyveld uitgespook en was die kompetisie tussen die twee...
6461
OuBokRugby
Nov 30, 20203 min read
1960 - Skotland se eerste besoek aan S.A.
Dit was die eerste "kort" internasionale toer in Suid Afrika en ook die eerste keer dat Skotland in Suid Afrika kom toer het. Daar was...
3880
OuBokRugby
Nov 29, 20206 min read
1958 - Die Franse kom wys waar die Springbokke tekort skiet
Na die reeks nederlaag teen die All Blacks in 1956 het die plaaslike ondersteuners meer verwag van die Springbokspan in die twee toetse...
4980
-
Nov 11, 202022 min read
1956 - Derde besoek aan Australië en Nieu Seeland
Die derde besoek deur die Springbokke aan Australië en Nieu Seeland was nie so geslaagd nie en die span het baie terugslae en probleme...
6642
-
Nov 2, 202015 min read
1955 - Groot opgewondenheid vir Robin Thompson se Britse Leeus in Suid Afrika
1955 se Britse Leeus van Robin Thompson was ongetwyfeld die mees gewildse Britse Eilande span wat Suid Afrika nog besoek het tot in...
6070
-
Oct 24, 202012 min read
1953 Wallabies van John Solomon
Die tweede Australiese rugby toerspan wat Suid Afrika besoek het in 1953 het 27 wedstryde gespeel, insluitend vier toetse en dit was oor 'n
5100
-
Oct 16, 202015 min read
1951-52 toer na die Britse Eilande en Frankryk
Die 1951-52 Springbok toer na die Britse Eilande en Frankryk was 'n reuse sukses en van die 31 wedstryde was net een verloor en die...
4820
-
Oct 12, 202013 min read
1949 - Springbokke klop die All Blacks 4-0
Die veelbesproke All Black toer van 1949 was agterna beskryf as 'n katastofe in Nieu Seeland nadat hulle geen toets kon wen nie. Die...
4140
-
Oct 10, 20209 min read
1938 - Die sesde besoek aan Suid Afrika deur die Britse Eilande
Die Britse Eilande het Suid Afrika besoek met die wete dat hulle die Wêreld Kampioene moes kom trotseer wat gelei was deur Danie Craven...
2471
-
Oct 1, 202013 min read
1937 - Springbokke wen reeks teen Australië en Nieu Seeland (tweede toer na Australasië)
Die Springbok toerspan van Philip Nel was 'n ervare span wat 10 spelers ingesluit het wat in 1931-32 deur Britanje getoer het. Die twee...
4021
-
Sep 25, 202010 min read
1931-32 - Derde toer na Britanje, net een wedstryd verloor
Die derde toer na Britanje het plaasgevind 20 jaar na die tweede toer en die toerspan van Bennie Osler het terug gekeer met feitlik 'n...
3570
-
Sep 15, 202010 min read
1928 - Die All Blacks se eerste besoek gelei deur Maurice Brownlie
Die All Blacks het twee broers in hul span gehad, naamlik kaptein Maurice en Cyril Brownlie. Dit was die laaste toer waarvan die All...
2430
-
Sep 13, 20209 min read
1924 - Cove-Smith se span deur beserings gery
Die span van Dr. Ronald Cove-Smith was so deur beserings gery en na die span aangekondig was, het spelers om verskeie redes onttrek, dat...
2330
-
Sep 12, 20205 min read
1921 - Die eerste toer na Australië en Nieu Seeland - Derde Toer Oorsee
Op 'n reis per skip wat 24 wedstryde in Australië en Nieu Seeland ingesluit het, en wat amper drie maande geduur het, kan die Springbok...
2770
bottom of page