1891 - 1996
Scroll af tot onder om by die begin te kom
1965 - Die Springbokke verloor sewe uit agt toetse
1960-61 - Die toer na Britanje en Frankryk was uiters geslaagd en suksesvol
1960 - Vier jaar gelede se reeks nederlaag in Nieu Seeland moes gewreek word.
1958 - Die Franse kom wys waar die Springbokke tekort skiet
1956 - Derde besoek aan Australië en Nieu Seeland
1955 - Groot opgewondenheid vir Robin Thompson se Britse Leeus in Suid Afrika
1953 Wallabies van John Solomon
1951-52 toer na die Britse Eilande en Frankryk
1949 - Springbokke klop die All Blacks 4-0
1938 - Die sesde besoek aan Suid Afrika deur die Britse Eilande
1937 - Springbokke wen reeks teen Australië en Nieu Seeland (tweede toer na Australasië)
1931-32 - Derde toer na Britanje, net een wedstryd verloor
1928 - Die All Blacks se eerste besoek gelei deur Maurice Brownlie
1924 - Cove-Smith se span deur beserings gery
1921 - Die eerste toer na Australië en Nieu Seeland - Derde Toer Oorsee
1912-13 Billy Millar se Springbok toerspan vaar uitstekend in Britanje - Tweede Toer Oorsee
1910 - Tom Smyth se Britse toerspan het Suid Afrika besoek met wisselvallige sukses.
1906-07 - Paul Roos se Springbokspan in die Britse Eilande en Frankryk - Eerste Toer Oorsee
1903 - Mark Morrison se Britse span in Suid Afrika
1896 - Die Britse span van Johnny Hammond was die tweede Internasionale span wat S.A. besoek het
1891 - Die begin van Internasionale rugby in Suid Afrika