top of page
1891 - 1996
Scroll af tot onder om by die begin te kom
Search


1965 - Die Springbokke verloor sewe uit agt toetse
Die jaar 1965 was in vele opsigte kontroversieel vir die Springbokke en meestal negatief. Om by te voeg tot die titel hierbo het Suid...

OuBokRugby
Mar 8, 202119 min read
1 259 views
0 comments


1960-61 - Die toer na Britanje en Frankryk was uiters geslaagd en suksesvol
Om net 1 uit 34 wedstryde op so 'n toer te verloor, insluitende vyf toetse wil gedoen wees. Wat meer is, as mens na die uitslae kyk is...

OuBokRugby
Dec 10, 202014 min read
849 views
2 comments


1960 - Vier jaar gelede se reeks nederlaag in Nieu Seeland moes gewreek word.
Deur die jare vanaf 1921 het die Springbokke en die All Blacks sake op die rugbyveld uitgespook en was die kompetisie tussen die twee...

OuBokRugby
Dec 1, 202015 min read
699 views
1 comment


1958 - Die Franse kom wys waar die Springbokke tekort skiet
Na die reeks nederlaag teen die All Blacks in 1956 het die plaaslike ondersteuners meer verwag van die Springbokspan in die twee toetse...

OuBokRugby
Nov 29, 20206 min read
514 views
0 comments


1956 - Derde besoek aan Australië en Nieu Seeland
Die derde besoek deur die Springbokke aan Australië en Nieu Seeland was nie so geslaagd nie en die span het baie terugslae en probleme...
-
Nov 11, 202022 min read
686 views
2 comments


1955 - Groot opgewondenheid vir Robin Thompson se Britse Leeus in Suid Afrika
1955 se Britse Leeus van Robin Thompson was ongetwyfeld die mees gewildse Britse Eilande span wat Suid Afrika nog besoek het tot in...
-
Nov 2, 202015 min read
632 views
0 comments


1953 Wallabies van John Solomon
Die tweede Australiese rugby toerspan wat Suid Afrika besoek het in 1953 het 27 wedstryde gespeel, insluitend vier toetse en dit was oor 'n
-
Oct 24, 202012 min read
527 views
0 comments


1951-52 toer na die Britse Eilande en Frankryk
Die 1951-52 Springbok toer na die Britse Eilande en Frankryk was 'n reuse sukses en van die 31 wedstryde was net een verloor en die...
-
Oct 16, 202015 min read
515 views
0 comments


1949 - Springbokke klop die All Blacks 4-0
Die veelbesproke All Black toer van 1949 was agterna beskryf as 'n katastofe in Nieu Seeland nadat hulle geen toets kon wen nie. Die...
-
Oct 12, 202013 min read
426 views
0 comments


1938 - Die sesde besoek aan Suid Afrika deur die Britse Eilande
Die Britse Eilande het Suid Afrika besoek met die wete dat hulle die Wêreld Kampioene moes kom trotseer wat gelei was deur Danie Craven...
-
Oct 10, 20209 min read
265 views
1 comment


1937 - Springbokke wen reeks teen Australië en Nieu Seeland (tweede toer na Australasië)
Die Springbok toerspan van Philip Nel was 'n ervare span wat 10 spelers ingesluit het wat in 1931-32 deur Britanje getoer het. Die twee...
-
Oct 1, 202013 min read
409 views
1 comment


1931-32 - Derde toer na Britanje, net een wedstryd verloor
Die derde toer na Britanje het plaasgevind 20 jaar na die tweede toer en die toerspan van Bennie Osler het terug gekeer met feitlik 'n...
-
Sep 25, 202010 min read
375 views
0 comments


1928 - Die All Blacks se eerste besoek gelei deur Maurice Brownlie
Die All Blacks het twee broers in hul span gehad, naamlik kaptein Maurice en Cyril Brownlie. Dit was die laaste toer waarvan die All...
-
Sep 15, 202010 min read
252 views
0 comments


1924 - Cove-Smith se span deur beserings gery
Die span van Dr. Ronald Cove-Smith was so deur beserings gery en na die span aangekondig was, het spelers om verskeie redes onttrek, dat...
-
Sep 13, 20209 min read
241 views
0 comments


1921 - Die eerste toer na Australië en Nieu Seeland - Derde Toer Oorsee
Op 'n reis per skip wat 24 wedstryde in Australië en Nieu Seeland ingesluit het, en wat amper drie maande geduur het, kan die Springbok...
-
Sep 12, 20205 min read
284 views
0 comments


1912-13 Billy Millar se Springbok toerspan vaar uitstekend in Britanje - Tweede Toer Oorsee
Suid Afrika se tweede toer oorsee was 'n groot sukses verhaal deurdat die Springbokspan van Billy Millar al vier toetse teen die Britse...
-
Sep 8, 20209 min read
311 views
0 comments


1910 - Tom Smyth se Britse toerspan het Suid Afrika besoek met wisselvallige sukses.
Dit was die eerste keer wat'n Britse toerspan Suid Afrika besoek het en verteenwoordigend van al vier Britse tuis unies was, naamlik...
-
Aug 30, 20206 min read
112 views
0 comments


1906-07 - Paul Roos se Springbokspan in die Britse Eilande en Frankryk - Eerste Toer Oorsee
Agter: William Neill, Bingo Burger, Adam Burdett, Arthur Marsberg, Arthur Burmeister, Anton Stegman, Japie le Roux. Middel: Dietlof Maré,...
-
Aug 25, 20208 min read
383 views
0 comments


1903 - Mark Morrison se Britse span in Suid Afrika
Die derde Internasionale toer na Suid Afrika was ook onderneem deur 'n Britse span, maar die keer was Suid Afrika meer voorbereid en het...
-
Aug 24, 20205 min read
118 views
0 comments


1896 - Die Britse span van Johnny Hammond was die tweede Internasionale span wat S.A. besoek het
Die tweede Britse rugby toerspan na Suid Afrika in 1896 onder kapteinskap van Johnny Hammond, wat onderkaptein was op die 1891 toer, het...
-
Aug 23, 20204 min read
95 views
1 comment


1891 - Die begin van Internasionale rugby in Suid Afrika
DIE EERSTE TYDPERK IN RUGBY: (1891 - 1921) Hierdie tydperk was bekend as die "eerste daar, eerste sak" tydperk, bedoelende dat daar nog...
Johan Jooste
Aug 1, 20204 min read
186 views
0 comments
bottom of page